Dagstukkies
Van Dinsdae tot Vrydae word `n dagstukkie uitgestuur. `n Stukkie padkos of `n gedagte vir die dag. `n Stukkie aanmoediging, `n stukkie moed, stukkie raad of selfs net `n stukkie hoop.
Vrydag 29 Mei 2026
Waarvoor kan jy alles vir God dankie sê?

Donderdag 28 Mei 2026
Leef met dankbaarheid!

Woensdag 27 Mei 2026
Vertrou jy op God?

Dinsdag 26 Mei 2026
Oorweldig deur God se goedheid!

Vrydag 22 Mei 2026
Is God deel van jou plan?

Donderdag 21 Mei 2026
God bly ons gids!

Woensdag 20 Mei 2026
Wat moet jy doen om God regtig te hoor?

Dinsdag 19 Mei 2026
God is oral beskikbaar

Vrydag 15 Mei 2026
Hoor jy nog God se stem?

Donderdag 14 Mei 2026
Kom na die Lewende water!

Woensdag 13 Mei 2026
Maak jy regtig `n verskil?

Dinsdag 12 Mei 2026
Versterk binne, dien buite!

Vrydag 8 Mei 2026
Waar wil God jou gebruik?

Donderdag 7 Mei 2026
Paulus: Van vervolger tot geroepene!

Woensdag 6 Mei 2026
Hou jy jou ook blind?

Dinsdag 5 Mei 2026
Staan terug sodat Jesus kan skyn!

Vrydag 1 Mei 2026
Staan jy dalk in Jesus se lig?

Donderdag 30 April 2026
Gee met blydskap en dankbaarheid!

Woensdag 29 April 2026
Glo jy dat God jou die krag en moed sal gee?
.jpg)
Dinsdag 28 April 2026
God se genade maak jou bruikbaar!

Vrydag 24 April 2026
Hoe lyk jou verlede?

Donderdag 23 April 2026
Boere bring hoop met water

Woensdag 22 April 2026
Wat is jou gawe?

Dinsdag 21 April 2026
God se gawes en jou roeping!

Vrydag 17 April 2026
Ons is maar net die pen!

Donderdag 16 April 2026
Dade wat duisende woorde spreek!

Woensdag 15 April 2026
Waar kan jy iets doen?

Dinsdag 14 April 2026
Jesus die enigste antwoord vir vryheid!

Vrydag 10 April 2026
Wat moet jy doen om die spieël weg te kry?

Donderdag 9 April 2026
God se Woord teen selfgesentreerdheid!

Woensdag 8 April 2026
Watter goed trek jou te diep die wêreld in?

Dinsdag 7 April 2026
Wees `n lig in die donker!

Donderdag 2 April 2026
Jesus ons Prokureur!

Woensdag 1 April 2026
Hoe baie van God se lig skyn deur?

Dinsdag 31 Maart 2026
Wees `n kanaal vir God se krag!

Vrydag 27 Maart 2026
Waarvoor sien jy nie kans nie?

Donderdag 26 Maart 2026
Krag vir die dag by God

Woensdag 25 Maart 2026
Waar moet jy anders lewe?

Dinsdag 24 Maart 2026
Is die wet nog vir my bedoel?

Vrydag 20 Maart 2026
`n Lewende offer!

Donderdag 19 Maart 2026
`n Lewende offer vir God!

Woensdag 18 Maart 2026
Glo net vir die ewige lewe!

Dinsdag 17 Maart 2026
Glo net vir die ewige lewe!

Vrydag 13 Maart 2026
Wat dink jy van die evangelie?

Donderdag 12 Maart 2026
Kry by God elke dag krag

Woensdag 11 Maart 2026
Prop in by Jesus!

Dinsdag 10 Maart 2026
Jesus is nie `n quick fix!

Vrydag 6 Maart 2026
Die wet bring ons terug na Jesus

Donderdag 5 Maart 2026
God se wet as beskerming

Woensdag 4 Maart 2026
Waar kan jy liefde gee?

DInsdag 3 Maart 2026
Waar kan jy omgee?

Vrydag 27 Februarie 2026
Waar kan jy gee?

Donderdag 26 Februarie 2026
`n Nuwe oorgawe aan Jesus

Woensdag 25 Februarie 2026
Weergebore!

Dinsdag 24 Februarie 2026
Nikodemus se soeke na nuwe lewe

Donderdag 19 Februarie 2026
Laat jou batterye in Jesus

Woensdag 18 Februarie 2026
Hoe lyk jou energievlakke?

Dinsdag 17 Februarie 2026
Die wet in liefde en vryheid!

Vrydag 13 Februarie 2026
Is die wet vir jou `n bate of `n las?

Donderdag 12 Februarie 2026
Die wet en genade reg verbind

Woensdag 11 Februarie 2026
Wat maak jy met God se genade?

Dinsdag 10 Februarie 2026
God se genade en strengheid!

Vrydag 6 Februarie 2026
Maak seker jy dra vrugte!

Donderdag 5 Februarie 2026
Jesus reinig die tempel!

Woensdag 4 Februarie 2026
Dis tyd om skoon te maak!

Dinsdag 3 Februarie 2026
Moenie die duiwel `n halwe kans gee nie!

Vrydag 30 Januarie 2026
Is jou lewe in lyn met God?

Donderdag 29 Januarie 2026
Kan jy rustig raak oor jou omstandighede?

Woensdag 28 Januarie 2026
Hoe druk jou omstandighede?

Dinsdag 27 Januarie 2026
God sorg in moeilike tye!

Vrydag 23 Januarie 2026
Met die Bybel onder die arm

Donderdag 22 Januarie 2026
Bou jy alles op liefde?

Woensdag 21 Januarie 2026
Omring jou met goeie vriende!

Dinsdag 20 Januarie 2026
Is jy nederig?

Vrydag 16 Januarie 2026
Hoe lyk jou vrugte?

Donderdag 15 Januarie 2026
Is jy op die hoofstok geënt?

Woensdag 14 Januarie 2026
Glo jy dat God `n wonderwerk kan doen in jou lewe?

Dinsdag 13 Januarie 2026
Het jy `n wonderwerk nodig?

Vrydag 9 Januarie 2026
Glo jy dat wonderwerke vandag nog gebeur?

Donderdag 8 Januarie 2026
Waar kan jy `n verskil maak?

Woensdag 7 Januarie 2026
Maak jy `n verskil met dit wat jy het?
.jpg)
Dinsdag 6 Januarie 2026
Wie se hart kan jy vandag aanraak?

Vrydag 2 Januarie 2026
Begin jy hierdie jaar met `n skoon gewete?

Donderdag 1 Januarie 2026
Mag die Here in... 2026!

Woensdag 31 Desember 2025
So groet ons 2025

Dinsdag 30 Desember 2025
Is jy reg vir 2026?
