

Welkom by
Fynbos Kerk

Die jongspan
Kinders is vir ons geweldig belangrik en dat hulle natuurlik moet leer en groei vir Jesus. Die doel is om hulle te kry, versterk in hulle geloof en reg vir die lewe se uitdagings. So tussen leer, speel en sing leer ons al meer.
Eredienste
Elke Sondag om 9:00 is ons op ons pos en besig om te doen waarvoor ons geroep is. Besig om te gee. Met ons stemme, tyd en harte. Ons het soveel rede om God te aanbid en te loof en te dien!


Bybelgetrou
Ons kompas in die kerk en die lewe is die Bybel. God se wil en woord aan ons. Nie kettings wat ons verbind nie, maar vry gemaak deur die liefde, genade en dood van Jesus Christus. Vervul met die Heilige Gees en gestuur die lewe in met `n roeping.
Waar is ons dienste?
Kom besoek ons by Moreson Sorgsentrum (in Denneoord) om 9:00 vir ons dienste.
​
Daar is iets vir almal en alle generasies.